Die wiel draai en selfs dokters is soms onder die wiel.
Al ooit gewonder of jy die toets by die groendakkie plekke sal slaag? Wel hier is jou kans, in die privaatheid van jou eie ..... kan jy sien of jy die toets sal slaag.
Pragtig Koos, tensy hierdie jou vrou was is dit die regte ding gewees om te doen.
Ja, amper soos daai fransman wat jare getroud was met iemand voor hy uigevind het die sy is 'n hy.