Assof oudword nie klaar sy eie uitdagings het nie sit 'n ou dan soms met 'n ongevoelige vrou ook nog.
Is dit nou "dink op jou voete, of eerder dink op jou rug" wat die mediese student openbaar?
Die minister van gesondheid word ontnugter op haar besoek aan die hospitaal.
Met die staking van dokters die afgelope tyd val dit my by ek het nog nie die een geplaas nie. Let op, daar is GEEN verwantskap tussen die dokters wat te min verdien en meegaande ware verhaal nie!
Kinders sĂȘ mos maar soms snaakse goed. Hier is een wat familie-liefde beskryf.