Al ooit gewonder hoe sommige mense dit regkry om soveel strooi op 'n dag aan te jaag en ander sukkel weer? Hier is Neelsie se antwoord daarop.
Meester en Neelsie, die een is meer Meester
So 'n ietsie om die Maandag mee te begin
Die honde is te koop, hulle word geteel om huiswerk op te vreet.
Meester rig die toekomstige bloubulle af?