Items gemerk met: Danie Cronje
Prentjies »
Meester se goeie bedoelings om Neelsie opgewonde oor skoolwerk te maak…maak selfs vir Meester opgewonde
Prentjies »
Neelsie praat al weer te veel. Wanneer laas het jy in elk geval gehoor van ‘n kousrek?
Prentjies »
Meester en Neelsie…onthou dit word deur ‘n onderwyser geteken…gegrond op goed wat met hom gebeur…
Prentjies »
Julle ken almal seker ‘n definisie van ‘n “ware” vriend? Wel hier is een en ook sommer ‘n voorbeeld van hoe perspektiewe verskil…
Prentjies »
Slegte nuus moet altyd so “goed” moontlik oorvertel word en ou Neelsie is ‘n Meester hierin
