Mense se vriende is soms nare goed, veral as jy bietjie gekuier het en hulle verbeel hulle hulle is snaaks.
Ons deel alles in die land gelyk? Regtig?
Ja, sommige goed soos vroumense, mansmense, onbeplande kinders en die boer se storie kan net nie verduidelik word nie
Koos, die boer van die jaar, die een is vir jou.