Een van daardie grappies...dalk is die les om nie almal gelukkig te probeer hou nie en eerder net na jouself te kyk?
Verskeie kere in my lewe is daar al aan my vertel om positief te wees, te dink, te praat, op te tree met 'n enkele uitsondering...om negatief te toets. So hier is nog so 'n wees positief storietjie.
Noodhulp 101, jy is ver van 'n dokter in die platteland, jy word deur 'n by gesteek waar jy nie gesteek wil word nie.Wat maak jy?
Hier is iets om oor te dink vir julle wat geld in die bank "spaar"