Die blondine klim op die oorvol bus en en sê aan ‘n man wat op ‘n sitplek sit: “Kan ek asseblief jou sitplek kry ek is swanger”
Die man kyk haar op en af en antwoord: “Jy is seker nog nie lank swanger nie want jy wys nog niks nie”
“Ja dit is waar”, sê die blondine, “ek is nog net ‘n uur lank swanger maar ek is al klaar moeg daarvan”
