Onderstaande aanvaar dat jy weet wie 1)Steve is en 2) sy bloubul liedjie ken
Die Blou bul slaap nie by net by een vrou nie,
die blou bul skrik nie vir ‘n spyker nie,
die blou bul raps alles wat nie hardloop nie,
nou vra ek jou wie gaan vir Steve keer!!!
koor: Ek gaan jou dogter raps ek is ‘n bul
ek gaan jou sussie raps ek is ‘n bul
Ek gaan jou mamma raps ek is ‘n bul
en jou ouma en haar pel en die hele blerrie spul…

ek gaan vir Liefling raps hy is n bul…..