Blondiene vang haar blonde dogterjie agter die garage en vra :”Wat maak jy daar?” Die dogtertjie se:”Ek snuif ma” en sy vat so lekker diep snuif van haar hand af. Die blonde ma se:”En wat is dit nogal wat jy snuif?”
Die dogtertjie antwoord:”Cool-aid ma!” Cool-aid skree die blond, vir wat?”ek het verkoue ma, en as ek dit snuif dan smaak die snot nie so sleg nie.”

Wat noem jy vir Postman Pat as die Poskantoor hom afgedank het?
PAT!