grappies
Home » Grappies

Spietkops en vanne

Die Spietkop trek ‘n kar sonder remligte af, vra aan die bestuurder:  “wat is jou naam en van meneer”

“Gert Steekbreek” antwoord die man.

“Moenie my koggel nie meneer!” se die spietkop dreigend.

“As jy my nie glo nie,” sê Gert, “bel die bank, waar ek werk”.

Die spietkop is dadelik op sy selfoon en skakel die bank. ” Hoor hier
mevrou,” vra die spietkop toe ontvangs antwoord, “het julle ‘n Steekbreek daar?”

“Ag heretjie meneer!” antwoord die dame, “Ons het nie eers ‘n teebreek hier
nie, wat nog te sê ‘n steekbreek !”

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.