grappies
Home » Grappies

So, waar kom kinders regtig vandaan juffrou?

“Waar kom kinders vandaan?” vra Jannie wat nie die ooievaar storie wil glo nie, vir sy Pa. Sy pa wil ook nie regtig vir Jannie verduidelik nie en sê: “Jannie, babatjies kom van appels af my kind.”

Op pad skool toe die volgende dag gryp Jannie ‘n appel en druk dit in sy broeksak. In die klas wil Sannie ook by juffrou weet waar kinders en babatjies dan vandaan.
Juffrou dink toe sy sal maar die klas vra waar kom babatjies vandaan en so probeer bepaal wat sy nou vir die klas moet vertel en wat sy eerder oor moet stilbly.
Jannie steek sy hand op, want hy ken die antwoord en vra vir juffrou: “Juffrou, kan ek hom maar uit my broeksak haal en vir die klas wys?”

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.