Stuur gerus enige materiaal wat jy het aan grappies@lagjoudoos.co.za vir gebruik op die werf
Die outjie kom kuier by die pa se pragtige dogter.
Die pa sien sommer dadelik die mannetjie is moeilikheid en hy sĂȘ vir die outjie “Ek sakel die ligte 10:00 af”.
Waarop die mannetjie antwoord: “Reg so oom, ek het in elk geval nie gekom om boek te lees nie”
