grappies
Home » Grappies

Snork jou buurman ook?

Die ou snork verskriklik hard. Niemand in sy huis kan geslaap kry nie en wanneer die vensters oop is sukkel selfs die bure. Die enigste stilte is wanneer hy omdraai en effens wakker word. Een nag is die vensters weer oop vir die hitte toe die ou omrol en effens wakker word. Deur die slaap hoor hy hoe die buurman in die stilte sê “Dankie tog, daar is hy nou dood”

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.