‘n 95 jaar oue multi-miljoenêr besoek sy makelaar. Die makelaar is baie opgewonde en sê aan die miljoenêr “Ek het gister die beste belegging nog vir jou opgespoor, ek kan jou geld in 5 jaar se tyd verdubbel!”
“Vyf jaar!, Is jy mal, op my ouderdom koop ek nie eens groen piesangs nie”

hehe .. Stadig ek ook al daar !