Die fotograaf het ‘n klasfoto van die kinders geneem en die juffrou het die kinders probeer motiveer om van die foto’s te koop sodat die skool kan geld insamel.
“Dink net hoe lekker sal dit wees as julle eendag weer na die foto kan kyk en sê “Daar’s Jennifer, sy’s ‘n prokureur” of “Dit is Michael, hy’s ‘n dokter!”
‘n Stem agter uit die klas sê “Daar’s Juffrou, sy’s al dood!”
