Die seuntjie leer Pottie-train, en soos hulle maar is probeer hulle alles sonder hulp doen. Op so ‘n keer val die toilet se deksel op sy mannetjie.
Hy hardloop onmiddelik na sy ma toe en en vra haar om dit te soen.
Ma antwoord hom: “Jy moenie met jou pa se k@k begin nie”
