Sannie besluit een dag om ‘n tattoo van haar gunsteling sanger, Bles Bridges te kry. Sy gaan na ’n tattoo winkel toe in die dorp en sit toe ‘n B op die een boud en ‘n B op die ander boud, vir Bles Bridges.
Daardie aand bad sy en Jannie saam. Sannie trek haar klere uit en buk om die bad se prop in te druk, net toe Jannie by die deur inkom. Hy kyk haar so en skreeu:
woede…
“Wie de moer is BOB!!?”
