Sannie se ouma vra haar: “Wat wil jy vir jou verjaarsdag hê, Sannie?”
“Die pil Ouma”, sê klein Sannie.
Ouma kry amper n hartaanval en vra “vir wat soek jy die pil Sannie??”
Sanniesê: “Ek het nou tien poppe en GENOEG is GENOEG!!!?”
Name (required)
E-Mail (will not be published) (required)
Website