grappies
Home » Grappies

Rot en Kaal besteel?

Erg geswaai en boonop papdronk slinger ‘n man by die polisiestasie in om te rapporteer dat sy kar gesteel is.
“Nou waar het u dit gelos?” vra die konstabel aan diens
“Djit was reg hier aan djie eindje van my sleutjel” sê die dronk man terwyl hy die sleutel aan die konstabel wys.
Die konstabel is glad nie beïndruk nie “Jy behoort jou te skaam man om hierdie tyd van die nag hier dronk in te kom en bog stories te vertel. Selfs jou gulp is oop”
Die dronk ou kyk verbaas af na sy oop gulp.
“Ag nee” kla die dronk man “hjulle het my meisie ook gesteel”

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.