Mike en Koos koop saam ‘n duur resieshond sodat hulle aan wedrenne kon deelneem. Die hond verloor egter elke wedren waarvoor hulle inskryf.
Ou Mike en Koos besluit om hom een laaste keer in te skryf, maar soos altyd kom die hond weer laaste.
“Nou wat gaan ons met die hond maak” vra Mike
“Kom ons neem die ding veld toe, dan hardloop ons vir dit weg” sĂȘ Koos.
