Laat een nag bespring ‘n boef ‘n man in Kaapstad en druk ‘n geweer in sy ribbes.
“Gee my onmiddelik al jou geld” beveel die boef.
Die man trek homself regop en sĂȘ “Jy kan nie dit doen nie ek is ‘n minister in die parlement”
“In daai geval gee my onmiddelik al MY geld”
