Vir die van julle wat nie weet nie Prof Chris Barnard (of die een waaroor die storietjie gaan in elk geval) was die ou wat die eerste suksesvolle ‘mens tot mens” hartoorplantings operasie uitgevoer het….https://en.wikipedia.org/wiki/Christiaan_Barnard
Vir die pionierswerk wat prof Barnard gedoen het, is daar besluit om ‘n reuse hart op sy graf te sit.
Sy familie is baie dankbaar dat hy nie ‘n ginekoloog was nie……
