Car insurance

5 Responses to “Persoonlikhede van Rugby Ondersteuners (net snaaks as jy van Rugby hou..)”

  1. Koos says:

    Hierdie blog is nie snaaks nie en die woorde nie naastenby “skonerig” nie. Die skrywer se mond moet beslis met baie sterk seep gewas word!! Sies man! Eet jy met daai mond?

  2. grappies says:

    Hallo Koos

    Jammer jy kon niks kry wat snaaks is nie. Die postering is heel aan die begin van LJD se lewe geplaas en nie so goed deurgelees soos huidige plasings nie. Jou epos adres gebruik is fiktief, hoop jy swerf weer hier verby. Stuur gerus vir my jou grappies aan dan plaas ek dit sodat almal bietjie kan lag. Die laaste ding wat ek wil doen is mense verveel.

    Die grappies en woorde se vuilheidsvlak berus grootliks by die leser se ervaring en agtergrond. Heelwat grappies word nie geplaas nie of verander voor plasing oor dit bietjie te grof is vir my smaak terwyl die persoon wat dit aangestuur dit goed genoeg gevind het om wel die moeite te doen.

    Die uitnodiging staan – stuur gerus jou snaakse grappies dan plaas ek dit.
    Groete

  3. Pieter says:

    Koos ou bul. Die site is blerrie(oeps) snaaks. Grappies se bek is skoon, maar miskien moet hy sy blerrie(oeps) hande gaan was, sy mond het niks te doene met wat hy hier skryf nie.

    Maar stuur nou goed want ek is ook nou nuuskierrig om te sien watter great snaakser grappies jy het bul.

    Groete

    Pieter

  4. Piet Kielletjie says:

    Koos (het ek jou naam reg gespel?n Mens weet nooit met julle blou bul ondersteuners nie.) Skeer bietjie daai snor van jou. Jou asem ruik na al die ou sop wat nog daarin vas sit en dan praat jy dieselfde tipe goed!

    Of is dit jou senuwees wat knaag. Bietjie bang vir Griekwas die naweek? Al speel hulle net met n halwe span?

  5. Piet Burger says:

    Ladies it’s time to experience what so many other woman have: the man with the longest wood in town.Comes with own pump and guaranteed to have a vivacious personality and make better conversation than the real Tiger.

Leave a Reply