Die pasgetroudes spandeer hulle wittebrood by ‘n afgeleë plekkie in die Drakensberg. Na hulle ingeboek het verskyn hulle eers 4 dae later weer buite hulle kamer.
“Hoe gaan dit?” vra die eienaar van die plek.
“Dit gaan wonderlik” sê die bruidegom.
“Ek kan nie help om op te merk julle het niks maaltye gehad vandat julle ingeboek het 4 dae gelede nie. Is julle nie dood van die honger nie?”
“Ons het geleef van die vrugte van die liefde”, antwoord die bruid met ‘n blos op haar wange.
“Ek het nogal so gedink,” sê die eienaar, “maar sal julle dan probeer om nie die skille deur die venster te gooi nie, my eende verstik daaraan.”

–grappie geskyf na sy eie bladsy hier http://lagjoudoos.co.za/wie-het-die-vrou-gemaak/