Pas die persoon by die provinsie
30 May 2009
Die seuntjie van Gauteng en die seuntjie van die Kaap maak maats op Amanzimtoti se strand. Ná hulle ‘n rukkie gespeel het sê die Gautengertjie vir sy nuwe maatjie: ‘Jy’s seker van die Kôp?’
‘Hoe wiet djy dit?’ vra die ander een.
‘Ek kôn hoor ôn die manier wôt jy prôt.’ antwoord die Gautengertjie
Waarop die Capie antwoord: ‘En djy is sieker van Gauteng?’
‘Jô,’ sê die Gautengertjie, ‘Hoe weet jy dit? Kan jy hoor aan die manier wôrop ek prôt?’
Kom die antwoord: ‘Nee. Ek sien djy het burglar bars op djou tanne!’










nie te k@kkie!
dit is sooooo moeilik om almal gelukkig te hou….ek is bly iemand geniet van die goed ;)
Gesels saam!
Lukraak Items
KOM Skryf in, Stuur aan, (Teken uit as jy regtig wil)
Kry weeklikse Epos En/Of daaglikse RSS En/Of stuur vir ons goed! - http://lagjoudoos.co.za/sluit-aan/
Skakels na ander werwe
Looking for funny English Stuff? Well look no further - simply visit http://giggel.co.za
Soos ou Valiant Swart sê "Die meeste mense is maar lekker ZEF". Hier is net die werf vir jou. http://www.zef.co.za