Naas wie? Ek warm solank op vir die Rugby grappies wat die week gaan loop.
No Comments
Soms gee "kliënte" snaakse antwoorde. 'n Humorsin verhoed geweld in sulke tye.
No Comments
Joost en Ollie beland in dieselfde kamer gedurende hulle rugby toer van New Zealand. "Arme Joost" sê Garry toe hy dit sien, "Hy sal nie 'n oog toemaak nie want ou Ollie snork erger as 'n bulhond."
Die volgende oggend by die ontbyt tafel vra Gary vir Joost, "En, kon jy ...
No Comments
Hier is iets om oor te dink vir julle wat geld in die bank "spaar"
No Comments
BANKROTSKAP – Waar dit alles begin het
Posted On Monday, October 5, 2009 By grappies. Under Grappies Tags: elektrisiteit, koos, mielies, van der merwe
Sommer 'n storie oor hoe veranderinge in die wereld jou bankrot gaan laat as jy nie daarby aanpas nie.
No Comments
Wat bedoel jy broodhond? Kyk maar na die prentjie...'n beskrywing sal jou nie oortuig nie.
No Comments
Jou pa is ryk, baie ryk. Jy spog met sy geld. Jy soek mos nou vir moeilikheid man.
No Comments