Grappies »

Wat sal die Blou bul dan nou bid vir die WP?

Grappies »

Bloubul pa, wat gaan jy nou maak ou maat.

Grappies »

Naas wie? Ek warm solank op vir die Rugby grappies wat die week gaan loop.

Grappies »

Wel. Wat sal ‘n hond met kondome doen?

Grappies »

Soms gee “kliënte” snaakse antwoorde. ‘n Humorsin verhoed geweld in sulke tye.

Grappies »

Joost en Ollie beland in dieselfde kamer gedurende hulle rugby toer van New Zealand. “Arme Joost” sê Garry toe hy dit sien, “Hy sal nie ‘n oog toemaak nie want ou Ollie snork erger as ‘n bulhond.”
Die volgende oggend by die ontbyt tafel vra Gary vir Joost, “En, kon jy geslaap kry met ou Ollie se snorkery?”
“Ja, natuurlik. Toe ons in die kamer kom sit ek my hand op ou Ollie se bobeen, soen hom op sy wang en sê in my seksieste stem: ‘Lekker slaap my Ollie Tollie’
So …

Grappies »

Hier is iets om oor te dink vir julle wat geld in die bank “spaar”

Grappies »

Sommer ‘n bietjie twak gesels om die brein aan die gang te kry.