Die naweek is hier, maar moenie te vinnig ontspan nie, die lewe is vol interessante spoed brekers.
Al ooit gewonder hoe sommige mense dit reg kry om maklik die putjie te haal en ander sukkel hulle weer dood? Hier is ‘n storietjie oor hoe die manne wat bril dra dalk ‘n voorsprong kan bewerkstellig.
Al gewonder of jou werk jou regtig kan oud maak? Miskien is dit eerder hoe jy dit aanpak wat ‘n impak het op hoe oud jy lyk?
Ek onthou van my koshuis dae hoe sommige ouens omtrent kon snork…hier is nog so ‘n ou
Ek onthou dat ‘n paar manne wat nie diensplig wou doen nie allerlei dinge probeer het om dit vry te spring. Sover ek onthou was geen van die goed suksesvol nie…hierdie storietjie vertel van een suksesvolle poging…
Wat dink jy is jou kenmerkende eienskappe? Jou glimlag? Jou mooi oë? Wel ou Mike, Koos en hulle swart vriend het ook darem een…
‘n klompie goed wat lank genoeg gewag het en my vanoggend gedwing het om opgelaai te word ;)