Die beste storie deur 'n vrou geskryf, soos voor gestem deur vrouens? Wel hierdie een is so aan my gestuur.
No Comments
As jy 'n werknemer is, is hierdie memo vanaf bestuur vir jou.
No Comments
Wat is Mike dan nou weer deurmekaar met wat hy is?
No Comments
Lees hier oor wat jy kan doen om jou slegte dag te laat beter gaan. Die mense hier het regte slegte dae beleef en deel hulle storie met jou waarna jou slegte dag glad nie meer so sleg lyk nie. Of as jy dan nou regtig wil kan jy sommer joune met hulle/ons deel.
2 Comments
Ja, Ek sien die roosters is besig om al skaarser te raak en die ou soort was lekker handig gewees.
No Comments
Deel van ons sosiale verantwoordelikheid is om julle bewus te maak van HIV en veilige seks...
No Comments
In 1951 gaan toer die Springbokke in Engeland en word uitgenooi deur die Londen burgemeester na 'n spoggerige onthaal. Die storie word vertel van waarnemende Springbok kaptein, Hennie Muller.
No Comments
'n Rugby storie oor Toy Dannhauser, eertydse Transvaalse Rugby kantein
No Comments
Was dit maar so maklik om te sien of mense vertrou kan word.
No Comments