Hou maar jou hande in jou sak as jy in die ry gaan staan om Rugby kaartjies te koop.
No Comments
Al ooit gewonder hoe sommige mense dit regkry om soveel strooi op 'n dag aan te jaag en ander sukkel weer? Hier is Neelsie se antwoord daarop.
No Comments
Ja boet, ten minste het die ou iemand in hegtenis geneem.
No Comments
Daai kroegman kort 'n fooitjie, of dalk 'n fooi as dit 'n regtige kwaai antie is.
No Comments
Jy kan bedank van sommige werke sonder om regtig daarvan weg te kom....hierdie is een so 'n storie
No Comments
Ja, so raak jou dogterjie eendag groot en sy wil 'n manlike vriend maak...hier is 'n klein vormpie wat jy kan gebruik om die administrasie makliker te maak.
No Comments