Al ooit groot geskrik? Hoe groot was daai skrik? So groot soos die outjie sin?
No Comments
Slegte nuus moet altyd so "goed" moontlik oorvertel word en ou Neelsie is 'n Meester hierin
No Comments
Daar het jy dit nou, die een woord in Afrikaans wat oral (in)pas maar nie altyd oral welkom is nie.
No Comments
Moet ek uitbrei op die titel? Goed, SAUK, kondome....lees die grap as jy meer wil weet!
No Comments
Wonder waar die outjie werk. Of is dit gewerk het?
No Comments
As jy klaar skuldig is maak dit mos nie saak wat jy vir die regter vertel nie of hoe?
No Comments
Wil jy vra vir 'n verhoging of aansoek doen vir 'n werk? Leer solank iets by die aansoeker.
No Comments
Al gewonder wat kos die etes in 'n kannibaal se restaurant? Of dalk wat jy alles te ete kan kry daar?
No Comments