Pasgetroud, op jou wittebrood in die Drakensberg. Gaan jy stop om te eet?
1 Comments
Meester se goeie bedoelings om Neelsie opgewonde oor skoolwerk te maak...maak selfs vir Meester opgewonde
No Comments
Goed, so hierdie is 'n lae hou...maar mens maai mos maar wat jy saai.
No Comments
Al gewonder wie, indien enigeen, jou gaan mis as jy heengaan? Hier is Koos se vrou, 'n voorbeeld van hoe om dit gedoen kan word.
No Comments
Nataniel (na bewering) skryf ietsie oor vroumens bestuurders en sy nasaat masjinerie.
No Comments
Dink jy die dominee, prediker, priester kan jou gesond bid deur die TV? Wel, ook Koos en sy vrou dink so en veral oom Koos glo nogal sterk daaraan...
No Comments
Koos het 'n moeilike, moeilike vrou en dan is sy nog gevaarlik ook.
No Comments
Jou "date" vir die aand eet jou salaris vir die maand op in die restaurant. Wat sĂȘ jy?
No Comments
Koos, Mike, en "Die Ou". Wie gaan jy huis toe neem mejuffrou?
No Comments