Nog 'n blonde grappie...of gaan dit eerder oor ons ekonomie?
3 Comments
Jy soek water en krag, die munisipaliteit help jou nie...jy skryf vir hulle 'n brief...op jou huis se muur.
No Comments
Miskien moet almal gedwing word om minstens 1 rit in 'n taxi te neem. Wie weet tot watter insigte, waarderinge en ervaringe dit sal ly of lei.
No Comments
Mense se vriende is soms nare goed, veral as jy bietjie gekuier het en hulle verbeel hulle hulle is snaaks.
No Comments
Ek sou dink 'n gekreunery in 'n volwasse teater in Amsterdam is aanvaarbaar...maar blykbaar is dit nie
No Comments
Dit is Sondag oggend vroeg en een student se lewenspad gaan vanaf die Akker(kuierplek in Stellenbosch) terug na die koshuis verander word deur deur die Eersterivier Prediker....
No Comments
Sommige mense "stress" wanneer die groot tyd vir kind baar aanbreek. Nou wil jou kar ook nie aansit nie...en dit is dalk jou eerste kind...en die hospitaal help jou ook nie vinnig genoeg nie...
No Comments