Man: “Wil jy ‘n “quickie” hĂȘ?”
Vrou: “en wat dink jy is my alternatief?”
“Mamma, mamma! Kan ek nou ‘n bra dra aangesien ek nou 14 is?”
“Bly stil Henry!”
“Mamma, mamma! wat is ‘n orgasme”
“Ek het geen idee nie Henry, gaan vra jou pa”
Wat is gemengde gevoelens?
Dit is wanneer jy sien hoe jou skoonma agteruit ry oor ‘n afgrond met jou nuwe kar
Watter seksuele posisie lewer die lelikste kinders op
Vra jou ma
Wat id die verskil tussen jou meisie en jou vrou
25 Kg
Wat is die verskil tussen jou mans vriend en jou man?
25 min
As jou hond by die agterdeur blaf en jou vrou skree by die voordeur, vir wie maak jy eerste oop?
Vir die hond, want die sal ophou met raas as hy eers in die huis is.

SANNIE GAAN BAD EN SIEN HAAR HAARTJIES BEGIN GROEI EN VRA HAAR MA WAT DIT IS. NEE SANNIE BLY WEG VAN SEUNS AF DIT IS BESEM SIEKTE. SANNIE LOOP DIE SELFDE DAG BIBLIOTEEK TOE EN JANNIE SIEN HAAR EN WONDER WAT AAN GAAN EN VRA HAAR. NEE JONG SE SANNIE MY MA SE SEUNS GEE MENS BESEM SIEKTE. WAT IS DIT VRA JANNIE? SANNIE VAT SY HAND EN GAAN OM DIE DRAAI, LIG HAAR ROK OP EN WYS HOM. AG SE JANNIE EK HET DIT OOK. WYS MY JOUNE SE SANNIE. JANNIE MAAK SY BROEK OOP EN WYS HAAR. FOKKET JANNIE JOUNE IS SO ERG JY HET TOT AL DIE STOK……A HA HA