Die familie van oor die land kuier saam met alle generasies om die tafel teenwoordig. Die tieners gooi ‘n viagra pilletjie in oupa se drankie om te sien of dit sal werk. Na ‘n rukkie verskoon oupa hom van die tafel en gaan badkamer toe. Toe oupa terug kom van die badkamer is sy hele broek nat. “Wat het gebeur oupa?”, vra sy kinders
“Wel”, antwoord hy, ” ek weet nie regtig nie. Ek het badskamer toe gegaan en toe hom uithaal sien ek dit is nie myne nie, toe sit ek hom maar weer terug”.
