Ouma gaan die Maandagoggend tandarts toe, vaar in sy ondersoek kamer in en gaan plant haar in die stoel neer, een voet op die tafeltjie, ander been oor die leuning van die stoel.
Die tandarts verkleur so effens en hakkel, “Ou …. Oumatjie, is ji …jy nie by die verkeerde dokter nie?”
Met ‘n pyntrek op haar gesig sĂȘ die tante, “Ag heiden doktertjie, moenie nog sukkel met my nie, haal tog net die oom se tande uit!”
