Opfokmeel?
Dankie El vir meegaande – Sy het sopas ‘n splinternuwe werf begin oor die avonture van ‘n Superwoman –
so as jy nog altyd wou weet wat superwoman doen– http://adventuresofasuperwoman.co.za/
So hier is hy – opfokmeel. Die fotograaf was te bang om die hoeders wat hierdie goed eet te gaan afneem…
Dit is my opinie dat die hoedervleis van die hoeders in groot maat ingevoer word na SA waar die burgers te veel van die goed inkry…










Gesels saam!