Nuwejaars sms 2010
So ‘n paar sms vir die nuwe jaar…
Mag 2010 se losballe, wydlopers, wipballe, eie doele, vorentoe aangee, brouhoue, foutballe ens aan julle opposisie behoort sodat julle kan bo bly!
————————
Mag julle in 2010 teenstand plat vee soos Wynand Olivier, hoeer hoogtes bereik as Victor Matfield, min nonsens vat soos Bakkies Botha, so vinnig “incash” soos Bryan Habbana, wenners omkeer soos Heinrich Rbrussouw en baie minder stront praat as Pieter de Villiers
————————










Gesels saam!