‘n Nuwe aanstelling daag vir sy eerste werksdag op. Sy baas vra:”Weet jy wat is ons besigheid se leuse?” “Ja”, antwoord hy “dit is STOOT” “Nou wat op aarde laat jou so dink?” “Dit staan op al die deure geskryf”
Name (required)
E-Mail (will not be published) (required)
Website