‘n Kwaai vrou van ‘n rugbyspeler wat 23:00 die aand nog nie by die huis is nie bel die kroeg by die rugbyklub.
“Is Jan Botha nog daar?”
Sonder om te huiwer antwoord die kroegman “Jan natuurlik mevrou, hulle het nou net opgedraf”