Na ‘n internasionale brouers konvensie in Amerika gaan die base van verskeie bier maatskappye na ‘n bar na die dag se werk.
Bruce, baas van Fosters roep vir die barman “In Australia maak ons die beste bier in die wêreld, so gooi vir my ‘n Fosters maat”
Bob, baas van Budweiser, roep volgende : ‘In Amerika, brou ons die konig van all biere, gee my ‘n Bud”
Hans staan nader: “In Duitsland het ons bier uitgevind, gee my Hellas, ze regte koning van alle biere”
Jan, baas van Grolsch, volg met “Grolsch is DIE bier van alle biere – gooi my een met 2 vingers skuim”
Norman, baas van SAB, is volgende: ‘Barman, gee my asb ‘n diet coke met suurlemoen en ys”
Die ander manne staar hom in geskokte stilte aan tot Bruce vra: “Gaan jy nie ‘n Castle drink nie Norm?”
Norman antwoord “Well as julle manne nie gaan bier drink nie gaan ek ook nie”
