Net goeie vriende
30 October 2009
Koos en Sannie het baie lank uitgegaan, so ongeveer 18 jaar lank. Sannie het al die tyd gehoop Koos gaan haar vra om te trou, maat ou Koos vra nooit nie.
Een Sondag middag sit die twee in Bloemfontein toe Sannie al haar moed bymekaar skraap en vir Koos vra: “Koos, moet ek en jy nie dalk daaraan dink om te trou nie?”
Na ‘n lang stilte sê Koos: “Sannie, wie sal nou in ons twee belang stel?”










Gesels saam!