‘n Perd van ‘n ander kleur
15 September 2009
‘n Boer kuier een aand baie laat in die kroeg in die jare waar perde nog gebruik is vir vervoer. Sy pêlle besluit om hom ‘n poets te bak en draai toe sy saal om op sy perd om. Die aand by die huis gekom sê hy vir sy vrou, jy sal my nie glo nie maar iemand het my perd se nek afgesny terwyl ek nie gekyk het nie en ek moes heel pad met my hand in sy slagaar ry sodat hy nie dood bloei nie.










Gesels saam!