Van iewers af dreun ‘n prediker se waarskuwende stem oor die omstanders se koppe: “Djulle moet djulle bekeer! Djulle moet djulle se verkeerdighede lat staan!
En as djulle nie wil luiste nie, sal djulle hel toe gan! En die hel, sê ek vir djulle, is ‘n vrieslike plek. Die Woord sê daar sal ‘n geween wees en ‘n gekners van djulle se tanne!”
Iemand lag en die prediker kyk stip in sy rigting.
“En djy met die haasbek daar annerkant – die manne wat nie tanne het nie, vir hulle sal tanne gesupplaai word! Maar kners sal djulle kners!”
Dankie John Catlin
