Pas getroud, op hulle wittebrood, die 1ste aand saam in die bed, sê die bruid ‘Ek is jammer maar ek moet bieg ek is nie meer ‘n maagd nie’
‘Dit is nie so ongewoon in vandag se tye nie’ antwoord die man
‘Ja’ sê sy ‘ek het al saam met 1 ander man geslaap’
‘O regtig, en wie was dit?’
‘Tiger Woods’
‘Wat?, Tiger Woods die golf speler?’
‘Ja, ek is jammer’
‘Nee, ek verstaan, hy is aantreklik, bekend en het baie geld, ek kan verstaan hoekom jy saam met hom geslaap het’
Hulle geniet hulself daarna verskriklik soos wat mens sal verwag op die huweliksnag waar beide al bietjie geoefen het.
Na hulle klaar is staan die man op en stap na die hotelkamer se telefoon.
‘Waar gaan jy?’ vra sy vrou.
‘Ek is honger en gaan kamerdiens bel om iets te ete te kry’, antwoord hy.
‘Tiger sou dit nie gedoen het nie, hy sou vir ‘n 2de rondte gekom het’
Die man sit die telefoon neer, spring in die bed en gee homself oor aan rondte nommer 2.
Na hulle klaar is staan die man moeg op, en stap na die hotelkamer se telefoon.
‘Waar gaan jy?’ vra sy vrou.
‘Ek is honger en gaan kamerdiens bel om iets te ete te kry’, antwoord hy.
‘Tiger sou dit nie gedoen het nie, hy sou vir ‘n 3de rondte gekom het’
Die man sit die telefoon neer, klim terug in die bed en gee rondte nommer 3 alles wat hy oor het.
Na hulle klaar is val die man moeg uit die bed, en stompel na die hotelkamer se telefoon.
‘Gaan jy kamediens skakel?’ vra sy vrou.
‘Nee, ek skakel nou vir Tiger Woords, ek wil weet wat is “par” vir die gat’

Duidelik die gat soek n voeltjie.