Drie sokker ondersteuners sit en bekla hulle span wat nie ver gekom het in die wereld beker nie.
‘Ek blameer die bestuur’ sê die 1ste een, ‘as hulle beter bestuurders was sou ons beter afrigting gehad het.’
‘Ek blameer die spelers’ sê die 2de een, ‘as hulle fikser was sou ons meer punte gemaak en verder gegaan het.’
‘Ek blameer my ma en pa’ sê die 3de, ‘as ek in ‘n ander land gebore was sou ek ‘n ordentlike span kon ondersteun!’
