grappies
Home » Grappies

My man die vleier

Die man en vrou spandeer hulle 30ste huweliksherdenking in dieselfde hotel as waar hulle 30 jaar gelede hulle wittebrood spandeer het.

“Skattie, sê vir my wat het jy gedink 30 jaar gelede toe ek so uit die stort klim?” vra die vrou aan haar man terwyl sy naak uit die stort klim.

“Ek het gedink ek wil jou dik druk en jou tieties plat suig” antwoord hy.

“En wat dink jy nou my skat?”

“Ek dink ek het myself nogal goed van my taak gekwyt”

Hou op suinig wees - deel dit!
  • email
  • Print
  • Facebook
  • MySpace
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Yahoo! Bookmarks
  • Twitter
  • muti

Gesels saam!

Gesels saam - los gerus 'n opmerking, aanmerking of boodskap, of 'n trackback vanaf jou eie webwerf. Jy kan natuurlik ook inteken subscribe to these comments op kommentaar via RSS.

Hou dit asseblief skoon(erig) en bly maar by die titel.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.