Nes die vroutjie ,is hierdie inskrywing ‘n uitsondering op die reel – die inskrywing is in Engels. Om te sien hoekom sy een is moet jy na die video kyk. Daar is tans ‘n baie groot debat aan die woed of hoe groot haar plekkie in die son nou eintlik moet wees – ek los dit vir jou om uit te werk hoeveel dit moet wees. Jy het klank nodig om die volle impak te waardeer – gaan koop luidspreekers as jy nie het nie.
Ns, hierdie skakel het op ‘n stadium meer as 1 Milj voete gekry per uur…dit mag ‘n paar sekondes neem
voor dit begin draai.
Net vir ingeval YouTube suinig raak met hulle goed – gaan sommer direk na die skakel hier http://www.youtube.com/watch?v=9lp0IWv8QZY
