Moenie nou kyk nie maar…
11 December 2009
Die oudtjie kom by sy ma, en kyk vas teen haar wenkbroue:
‘Ma, watter woord is beter om te gebruik…die Vader se naam of die f-woord?’
‘Geeneen van die twee nie’ sê Ma. ‘Albei is sonde’
‘Ma, maar as ek nou regtig, regtig moet, watter een van die twee?’
‘Liewer dan die f-woord my kind’
‘Ma,’ sê die seuntjie, ‘daar sit ‘n hottentotsfok teen jou kop’










Gesels saam!