Mike neem deel aan ‘n TV program wat seks bespreek. Die eerste vraag aan Mike is “Wat dink jy oor seks voor die huwelik?”
“Ek gee nie om nie,” sĂȘ hy, “solank mens nie die gaste te lank laat wag nie.”
Name (required)
E-Mail (will not be published) (required)
Website